Hou skuld in die VERLEDE.Leef skuldvry VANDAGMET !

Begin vandag met 'n oplossing wat jou kan help om asem te haal en weer voor te kom.

Kry 'n GRATIS kwotasie

Persoonlike hulp vir mense wat ernstig is oor skuldvryheid

AfriSkuld help jou om die druk van skuld te verlig met 'n wettige, bekostigbare oplossing en toegewyde ondersteuning tydens elke stap van die proses.

Skuldkonsolidasie

  • Minder finansiële druk
  • Beter kontantvloei
  • Meer beheer oor skuld
Moriska

Skuldberading

  • Ondersteuning in jou taal
  • 'n Duidelike pad vorentoe
  • 'n Bekostigbare skuldoplossing

'n Eenvoudige proses
om jou skuld beter te bestuur

Hou meer geld in jou sak

'n Oplossing wat jou maandelikse skuldverpligtinge meer bekostigbaar maak.

Een bekostigbare paaiement

Maak jou skuld makliker om te bestuur met 'n gestruktureerde plan.

Beskerm jouself teen skuldeisers

Behou jou bates, staak dreigende oproepe of boodskappe van skuldinvorderaars en beskerm jou teen regsaksie.

Persoonlike bystand

Jy kry hulp van mense wat jou situasie verstaan en jou deur die proses lei.

'n Plan wat werk

Elke situasie is anders, daarom fokus ons op 'n oplossing wat by jou pas.

'n Pad na skuldvryheid

Die doel is nie net verligting vandag nie, maar 'n beter finansiële toekoms.

Los skuldstres agter met AfriSkuld se Skuldkonsolidasie-aanbieding.

Spaar op uitgawes. Betaal één eenvoudige, bekostigbare bedrag vir al jou skuld, sonder nuwe krediet.

Ervaar jy die simptome van oormatige skuld?

Indien jy "ja" antwoord op 'n paar van hierdie simptome, mag AfriSkuld dalk net die regte opsie vir jou wees.

  • Ek is agterstallig met een of meer van my rekeninge.
  • Ek is alewig op soek na nuwe geleenthede om meer geld te verdien as gevolg van finansiële druk.
  • Ek sukkel om finansieel elke maand kop bo water te hou.
  • Ek is bekommerd dat ek in die nabye toekoms oorverskuldig gaan raak.
  • Na my debietorders afgaan is daar te min of niks geld oor vir die res van die maand nie.
  • Ek is spyt oor onlangse finansiële besluite of aankope wat ek gemaak het oor skuld.
  • Ek moet skuld maak om deur die maand te kom.
  • Ek stress oor skuld, geld en uitgawes.

As hierdie tekens vir jou bekend klink, kan AfriSkuld jou help om weer beheer te neem en met 'n duidelike plan vorentoe te beweeg.

AfriSkuld is hier om te help!
Moenie dat skuld se ongemak jou onderkry nie.

Jy is nié alleen nie. Met jare se ondervinding is ons in staat om elke kliënt by te staan met deernis, duidelike leiding en persoonlike diens in Afrikaans (én Engels). Ons doel is om jou te help om minder druk te ervaar en met sekerheid die weg te baan tot jou skuldvrye toekoms.