Hand met 'n gradeplegtigheidskap en 'n oop notaboek op 'n turkoois agtergrond

AfriSkuld Studiefonds

Saam belê ons in die toekoms van jongmense

AfriSkuld in samewerking met Helpende Hand ondersteun jong volwassenes om toegang tot hoër onderrig te bekom.

Die Helpende Hand Studietrust
Studiefonds waardeR850,000

Wie kwalifiseer vir die studiefonds?

Sertifikaat-ikoon

Vakke

  • Wiskunde:70% of meer
  • Afrikaans huistaal:70% of meer
Gradeplegtigheidskap-ikoon

Studierigting

  • LLB
  • BCom (enige)
  • Onderwys (enige fase)
  • Landbou
  • Natuurbewaring

Maak 'n verskil in 'n student se toekoms.